South African media news & views

February 13, 2007

Ope brief aan Koos de la Rey

Herman Wasserman shares his thoughts on Bokkie van Blerk's 'De la Rey.' It's worth a read. "Staan op, en kom doen wat Bokkie van Blerk en sy volgelinge vra: Kom lei hulle. Jy sal hulle moet gaan haal. Maar moet nie op die verkeerde plek gaan soek nie, hoor... Nee, jou volgelinge sal jy moet gaan haal in Tygervallei, die Somerset Mall en Menlyn Park. Uit die parkeerterreine sal jy groot, blink viertrek-voertuie agter jou perd sien aanry, volgelaai met proviand van Woollies."